Shop for all in Crating or packing service - for transport
×-
$10Tippie se eerste boek oor - Saarkie StoriesTippie se eerste boek oor syfers" is vol rumoerige pret wanneer Tippie en vier van sy maats hou pajama-partytjie. Laat jou kleinding lag en leer terwyl hulle die wreld van die syfers 1-5 verken Tippie se eerste boek oor troeteldiere" is Tippie op soek na die perfekte troeteldier. Tippie kan kieBuy from Store 0 0
-
$35Na 'n Plaas In Afrika - Irma Joubert Trilogie, boek 3/3 - Saarkie StoriesBoek 1 van Trilogie: Immer Wes Boek 2: Mentje - Kind van Pas-Op Kamp Boek 3: Na n Plaas in Afrika In 1939 bars die oorlogbom in Europa. Drie miljoen kinders word uit Londen ontruim na veiliger gebiede. Een van hulle is die sesjarige Charles Smith, op pad na n onbekende tante van sy pa in n kBuy from Store 0 0
-
$35Mentje - Irma Joubert Trilogie, boek 2/3 - Saarkie StoriesBoek 1 van Trilogie: Immer Wes Boek 2: Mentje - Kind van Pas-Op Kamp Boek 3: Na n Plaas in Afrika Die Here, Pappa se Hemelse Vader, het saam met Pappa verdwyn. In hierdie tent vol mense is sy stokalleen. Ek is net maar hier, dink Mentje. Net maar nog n mond wat moet kos kry, nog n lyf watBuy from Store 0 0
-
$35Immer Wes - Irma Joubert Trilogie, boek 1/3 - Saarkie StoriesBoek 1 van Trilogie: Immer Wes (Boek 2: Mentje - Kind van Pas-Op Kamp) (Boek 3: Na n Plaas in Afrika) Hildegard, n Oos-Pruisiese adellike dogtertjie, beleef die Eerste en Tweede Wreldoorlog en die bloedigheid, die hongersnood en vlugtogte daartydens. Liefdeloosheid en onpersoonlikheid was haaBuy from Store 0 0
-
$42Tussen stasies trilogie 03: Tolbos - Saarkie StoriesTussen stasies trilogie: Boek 1: Ver wink die Suiderkruis Boek 2: Tussen Stasies Boek 3: Tolbos Die tienjarige Katrien Neethling, kleindogter van Kate en Bernard uit Ver wink die Suiderkruis, hoor oor die radio die polisie skiet op betogende skoolkinders in Soweto. Gedurende dieselfde weekBuy from Store 0 0
-
$42Tussen stasies trilogie 02: Tussen Stasies - Saarkie StoriesTussen stasies trilogie: Boek 1: Ver wink die Suiderkruis Boek 2: Tussen Stasies Boek 3: Tolbos Die vroulike hoofkarakter, Gretl, se ouma was n Jodin wat met n Duitser getroud is. Haar ma was dus half-Joods en haar pa patrioties Duits. Sy en haar suster is slegs 25% Joods, maar in Nazi-DuitBuy from Store 0 0
-
$42Tussen stasies trilogie 01: Ver wink die Suiderkruis - Saarkie StoriesTussen stasies trilogie: Boek 1: Ver wink die Suiderkruis Boek 2: Tussen Stasies Boek 3: Tolbos Ver wink die Suiderkruis speel af midde-in die wurgende depressie in 1933 - ses jaar voor die Tweede Wreldoorlog. Kate Woodroffe is die dogter van die ryk mynbaas John Woodroffe. Terwyl sy navorsingBuy from Store 0 0
-
$35Kronkelpad - Irma Joubert - Saarkie StoriesKronkelpad speel af teen die agtergrond van die polio-epidemie van die 1950's. Marco Romanelli, n Italianer wat in n konsentrasiekamp was, gaan woon in die Bosveld vir gesondheidsredes. Daar ontmoet hy vir Dr. Lettie Viljoen. Die liefde blom, maar hulle toekoms is gevul met vele struikelblokke.Buy from Store 0 0
-
$29Veldhospitaal 12 - Marinda Van Zyl - Saarkie StoriesToe briewe en n dagboek in n koekblik op die solder van die ou plaashuis gevind word, ontdek Jurgens en Susan Schoeman hulle is die nasate van die Duitser Helmut Schumann. Helmut, n negentienjarige mediese student, moes van 1905 tot 1907 in die veldhospitaal vir Herero- en Namagevangenes in LderBuy from Store 0 0
-
$50Leer my lees (Vlak 4) Kompleet (Boek1-10) - Saarkie StoriesLeer speel-speel lees saam met Tippie die olifant Die Leer my Lees reeks is nie net pret om te lees nie, dit bevorder ook woordeskat en leesbegrip. Elke boek venat n woordeskatlys, n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ander aktiwiteite gebasseer op die leesstuk. DitBuy from Store 0 0
-
$50Leer my lees (Vlak 3) Kompleet (Boek 1-10) - Saarkie StoriesLeer speel-speel lees saam met Tippie die olifant Die Leer my Lees reeks is nie net pret om te lees nie, dit bevorder ook woordeskat en leesbegrip. Elke boek venat n woordeskatlys, n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ander aktiwiteite gebasseer op die leesstuk. DitBuy from Store 0 0
-
$35Plaasmoord - Karin Brynard - Saarkie StoriesPlaasmoorde het nooit juis vasstrapplek gekry in die ylbevolkte Noord-Kaap nie - maar dan word Freddie Swarts, n dertigjarige opkomende skilder, en haar aangenome dogter aaklig vermoor. Speurder-inspekteur Albertus Beeslaar, pas uit Johannesburg verplaas om n nuwe veediefstal-eenheid op die beenBuy from Store 0 0
-
$12.08Charcoal Tea Tree SoapEssential Oil Blend: Lavender and Tea Tree Liquid Base: Aloe Vera Discover the refined benefits of our Tea Tree and Charcoal soap, meticulously crafted for facial care. This sophisticated blend harnesses the purifying properties of tea tree oil and activated charcoal to gently cleanse and clarify yo...Buy from Store 0 0
-
$15Vat en Voel: Plaas, Diere - Saarkie StoriesVat en Voel: Plaas Hierdie boek bevat sagsinnige rympies met gepasde teksture waaraan jou baba kan vat en voel. Dit is die ideale manier om jou baba op n sensoriese wyse bekend te stel aan plaasdiere. Vat en Voel: Diere Hierdie boek bevat sagsinnige rympies met gepasde teksture waaraan jouBuy from Store 0 0
-
$50Leer my lees (Vlak 2) Kompleet stel (Boek 1-10) - Saarkie StoriesLeer speel-speel lees saam met Tippie die olifant Die Leer my Lees reeks is nie net pret om te lees nie, dit bevorder ook woordeskat en leesbegrip. Elke boek venat n woordeskatlys, n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ander aktiwiteite gebasseer op die leesstuk. DitBuy from Store 0 0
-
$5530 Seconds board game - Saarkie StoriesNOTE: We recently discovered the board game is not board, it is paper 30 Seconds - The Quick Thinking Fast Talking Game : 30 Seconds is a thrilling, fast-paced Irish board game that's perfect for parties, family gatherings, or groups of any size. Whether you're with friends or familyBuy from Store 0 0
-
$2917 Maal Moord - Daniel Lotter - Saarkie Storiesn Grieselrige reis na die plekke waar van Suid-Afrika se bekendste moorde gepleeg is asook n hele aantal minder bekendes. Maak kennis met die moordenaars en die doodgewone gemeenskappe waar slagoffers van die vroegste tye tot die onlangse verlede wreed aan hul einde gekom het. ISBN: 978148531251Buy from Store 0 0
-
$29Daisy De Melker - Ted Botha (ENG) - Saarkie StoriesA true crime classic about Daisy de Melker in ragtime Joburg a city of murder, mayhem and gold. Ted Botha takes the reader into the underbelly of Johannesburg in the 1920s and 1930s as he traces the fascinating story of the mysterious Daisy de Melker, who was hanged for poisoning her son. Many alsoBuy from Store 0 0
-
$30Catch me a killer - Micki Pistorius - Saarkie StoriesSerial killers experience the power over life and death as omnipotence. When I interrogate a serial killer, I dive into the abyss of his soul. From 1994 to 2000, when South Africa was a young democracy, the country was stalked by a succession of brutal serial killers. Psychologist Micki Pistorius bBuy from Store 0 0
-
$32Samurai Sword Murder - Nicole Engelbrecht - Saarkie StoriesWhen 18 year-old Morn Harmse walked into his Krugersdorp high school, armed with a samurai sword on a Monday in 2008, he had one mission to commit a massacre. Inspired by the Columbine high school killings, his fantasy to make people "take notice" had been brewing for more than a year.Buy from Store 0 0
-
$29The Krugersdorp cult killings - Jana Marx - Saarkie StoriesEleven murders over a period of four years sent shockwaves through the Krugersdorp community and made headlines nationwide. Eventually these murders were connected to Cecilia Steyn and her cult, Electus per Deus (chosen by God). Members of the cult were willing to do anything for Cecilia - even if i...Buy from Store 0 0
-
$29Afspraak met moord, Jana Marx - Saarkie StoriesGebasseer op die ware gebeurtenisse en geskryf deur die verslaggewer, Jana Marx ISBN: 9780799396003 Writer / Skrywer: Jana Marx 2019 LAPA UitgewersBuy from Store 0 0
-
$31Moord op Stellenbosch - Julian Jansen - Saarkie StoriesOpspraakwekkende moorde uit die mooie Stellenbosch het die land oor die afgelope twee dekades geskok. Die gesoute joernalis Julian Jansen praat met familie en vriende van die slagoffers, kry toegang tot geslote polisiedossiere en onthul nuwe inligting waaroor daar nog nie vantevore berig is nie. Hie...Buy from Store 0 0
-
$30Bloed, dunner as water - Charne Kemp - Saarkie StoriesHoe vermoor mense hul eie familie Joernalis Charn Kemp, topverkoperskrywer van Moord op Griekwastad, klop by kenners aan en gaan haal die storie agter die stories. Suid-Afrika het talle sulke tragiese voorvalle. Venolia Siwa: moordenaar van haar vyf kinders. Phoenix Theron wat haar ma vermoor hetBuy from Store 0 0
×