17 Maal Moord - Daniel Lotter - Saarkie Stories

 
’n Grieselrige reis na die plekke waar van Suid-Afrika se bekendste moorde gepleeg is asook ’n hele aantal minder bekendes. Maak kennis met die moordenaars en die doodgewone gemeenskappe waar slagoffers van die vroegste tye tot die onlangse verlede wreed aan hul einde gekom het. ISBN: 978148531251
Store:
saarkie stories
Price:
$29
0 0
×