Boereplaas Uitbreidings - Saarkie Stories

 
BORDSPEL Ontmoet vir Oom Sakkie, die grootste niksnuts wat ongelukkig jou plaas bestuur! Hy kan niks regdoen nie. Hy leen jou (die boer) voertuig en gooi petrol in jou diesel bakkie en stamp die bakkie as hy dorp toe gaan. Hy leen ook geld en dobbel alles uit by die casino. Hy is ‘n totale ramp! O
Store:
saarkie stories
Price:
$22
0 0
×