DEON MEYER - Skorpio - Saarkie Stories

 
Griessel moet die saak in Idasvallei vat. Die een van die private speurder, vergruis onder die BMW in die motorhuis. Want Cupido ken die slagoffer. Dit was sy boesemvriend. En hy sê dis g'n ongeluk nie. Dis moord, finish en klaar. Hy wil met alle mag deel wees van die ondersoek. Bennie smag na sy k
Store:
saarkie stories
Price:
$42
0 0
×