Duiwlesroos - Leon Van Nierop - Saarkie Stories

 
'n Orkaan waai privaatspeurder Beer Henning tot op die spogroosplaas Roosbaron in die Laeveld. Daar ontdek hy pikswart rose wat 'n dodelike geheim versteek: die duiwelsroos. Dit kan die perfekte moordwapen word. Hy ontmoet die eksentrieke eienares van die plaas, Mathilda van Eck, in haar rooskasteel
Store:
saarkie stories
Price:
$35
0 0
×