Eerste sprokies: Die Paddaprins - Saarkie Stories
Lank gelede was daar 'n prinses. Sy het graag met haar bal naby 'n dammetjie gespeel. Op 'n dag het haar bal in die water geval en tot op die bodem gesink. Skielik sien sy 'n padda op 'n waterlelieblaar sit. ISBN: 9780798177863 Writer / Skrywer: Ballon Media Paperback / Sagteband Pictures / Pren
- Store:
- saarkie stories
- Price:
- $19
×