Landuit want jy wil mos - Zirk van Den Berg - Saarkie Stories

 
Min het Zirk van den Berg, toe hy in 1998 met sy gesin na Nieu-Seeland verhuis, geweet wat dit sou verg vir ʼn huis vol Kapenaars om Kiwi’s te word. Hy vind homself werkloos, in ʼn piepklein huisie van karton, in die land van kettingsae en grassnyers. Die son skyn nooit en sy vrou sniks sags in haar k
Store:
saarkie stories
Price:
$35
0 0
×