Moederland - Madelein Rust - Saarkie Stories

 
In Junie 2070 skenk die 27-jarige Jenesis Baron geboorte aan 'n tweeling in haar woonstel in Xin Xianggang. Maar swangerskap sonder 'n toestemmingspermit van die owerhede is taboe, en die pasgeborenes word deur generaal Ben Wagner uitgesnuffel en aan die MediBot oorhandig. Genadedood noem hulle dit.
Store:
saarkie stories
Price:
$39
0 0
×