Oom Alfie, jy lieg mos nou - Saarkie Stories
Wat gaan vandag met Oom Alfie aan? Hy wil net lawwe liegstories vertel! “Sebras het koeëlronde kolle!" sê hy. Maar almal weet tog dit is nie waar nie! Sebras het nie kolle nie … of hoe? Kan jy vir Natie help met die waarheid
- Store:
- saarkie stories
- Price:
- $19
×