Sterre is vir altyd - Sophia Kapp - Saarkie Stories

 
Sy is Janie, die gewone eendjie wat haar eie verjaarsdagwegbreek Parys toe moes reël en toe in elk geval op die lughawe in die steek gelaat is. Max is presies die tipe man vir wie sy geen ooghare het nie - mooi, macho, sexy en suksesvol, wat haar nog meer gewoon laat voel as wat sy reeds is. Maar P
Store:
saarkie stories
Price:
$40
0 0
×