Vaselinetjie - Saarkie Stories
Sy is Helena Bosman van ’n piepklein dorpie doer ver in die Noord-Kaap, maar Oupa en Oumie noem haar sommer Vaselinetjie. Sy is hulle veldbosengeltjie, hulle hart se punt. ISBN: 9780624084181 Writer / Skrywer: Anoeschka Von Meck Publisher / Uitgewer: Tafelberg Publishers Ltd Paperback / Sagteba
- Store:
- saarkie stories
- Price:
- $35
×