saarkie stories 222 views Claim this Business♡
×-
$15Vat en Voel: Plaasmaats - Saarkie StoriesVat en Voel: Plaasmaats Hierdie boek bevat sagsinnige rympies met gepasde teksture waaraan jou baba kan vat en voel. Dit is die ideale manier om jou baba op 'n sensoriese wyse bekend te stel aan plaasdiere. Format: Board book, 6pp ISBN: 9781783418831Buy from Store 0 0
-
$50Leer my lees (Vlak 2) Kompleet stel (Boek 1-10) - Saarkie StoriesLeer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Die Leer my Lees reeks is nie net pret om te lees nie, dit bevorder ook woordeskat en leesbegrip. Elke boek venat ‘n woordeskatlys, ‘n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ander aktiwiteite gebasseer op die leesstuk...Buy from Store 0 0
-
$5530 Seconds board game - Saarkie StoriesNOTE: We recently discovered the board game is not ‘board’, it is paper 30 Seconds - The Quick Thinking Fast Talking Game : 30 Seconds is a thrilling, fast-paced Irish board game that's perfect for parties, family gatherings, or groups of any size. Whether you're with friends or familyBuy from Store 0 0
-
$2917 Maal Moord - Daniel Lotter - Saarkie Stories’n Grieselrige reis na die plekke waar van Suid-Afrika se bekendste moorde gepleeg is asook ’n hele aantal minder bekendes. Maak kennis met die moordenaars en die doodgewone gemeenskappe waar slagoffers van die vroegste tye tot die onlangse verlede wreed aan hul einde gekom het. ISBN: 9781485312...Buy from Store 0 0
-
$29Daisy De Melker - Ted Botha (ENG) - Saarkie StoriesA true crime classic about Daisy de Melker in ragtime Joburg –a city of murder, mayhem and gold. Ted Botha takes the reader into the underbelly of Johannesburg in the 1920s and 1930s as he traces the fascinating story of the mysterious Daisy de Melker, who was hanged for poisoning her son. Many al...Buy from Store 0 0
-
$30Catch me a killer - Micki Pistorius - Saarkie StoriesSerial killers experience the power over life and death as omnipotence. When I interrogate a serial killer, I dive into the abyss of his soul. From 1994 to 2000, when South Africa was a young democracy, the country was stalked by a succession of brutal serial killers. Psychologist Micki Pistorius bBuy from Store 0 0
-
$32Samurai Sword Murder - Nicole Engelbrecht - Saarkie StoriesWhen 18 year-old Morné Harmse walked into his Krugersdorp high school, armed with a samurai sword on a Monday in 2008, he had one mission – to commit a massacre. Inspired by the Columbine high school killings, his fantasy to make people "take notice" had been brewing for more than a yea...Buy from Store 0 0
-
$29The Krugersdorp cult killings - Jana Marx - Saarkie StoriesEleven murders over a period of four years sent shockwaves through the Krugersdorp community and made headlines nationwide. Eventually these murders were connected to Cecilia Steyn and her cult, Electus per Deus (chosen by God). Members of the cult were willing to do anything for Cecilia - even if i...Buy from Store 0 0
-
$29Afspraak met moord, Jana Marx - Saarkie StoriesGebasseer op die ware gebeurtenisse en geskryf deur die verslaggewer, Jana Marx ISBN: 9780799396003 Writer / Skrywer: Jana Marx 2019 LAPA UitgewersBuy from Store 0 0
-
$31Moord op Stellenbosch - Julian Jansen - Saarkie StoriesOpspraakwekkende moorde uit die mooie Stellenbosch het die land oor die afgelope twee dekades geskok. Die gesoute joernalis Julian Jansen praat met familie en vriende van die slagoffers, kry toegang tot geslote polisiedossiere en onthul nuwe inligting waaroor daar nog nie vantevore berig is nie. Hie...Buy from Store 0 0
-
$30Bloed, dunner as water - Charne Kemp - Saarkie StoriesHoe vermoor mense hul eie familie? Joernalis Charné Kemp, topverkoperskrywer van Moord op Griekwastad, klop by kenners aan en gaan haal die storie agter die stories. Suid-Afrika het talle sulke tragiese voorvalle. Venolia Siwa: moordenaar van haar vyf kinders. Phoenix Theron wat haar ma vermoor het...Buy from Store 0 0
-
$29Moord op Pofadder - Charne Kemp - Saarkie StoriesWat dryf 'n pragtige jong ma van drie daartoe om haar man wreed te laat vermoor? Waarom wou Suretha Brits só graag van Leon ontslae raak? Danksy binne-inligting van vriende, familie en die polisie, sit die ondersoekende joernalis Charné Kemp al die stukkies van die legkaart bymekaar en vertel die...Buy from Store 0 0
-
$32Die moord op Deveney Nel - Julian Jansen - Saarkie StoriesIn 'n pragtige plattelandse dorpie ontvou 'n ondenkbare tragedie. Deveney Nel, 'n talentvolle 16-jarige, se lewe eindig skielik, en die gemeenskap, saam met die res van die land, is geruk. Julian Jansen, skrywer van topverkoperboeke soos Moord op Stellenbosch, het as misdaadverslaggewer vir RapportBuy from Store 0 0
-
$35Kamphoer - Saarkie StoriesDit is die Eerste Wêreldoorlog. In ’n Britse militêre hospitaal staan Susan Nell voor die deur van een van die private sale. Op die deur is ’n enkele naam aangebring. Sy ken daardie naam. Sestien jaar tevore, in een van die Anglo-Boereoorlog se konsentrasiekampe, het daardie naam soos ’n lid...Buy from Store 0 0
-
$35Vaselinetjie - Saarkie StoriesSy is Helena Bosman van ’n piepklein dorpie doer ver in die Noord-Kaap, maar Oupa en Oumie noem haar sommer Vaselinetjie. Sy is hulle veldbosengeltjie, hulle hart se punt. ISBN: 9780624084181 Writer / Skrywer: Anoeschka Von Meck Publisher / Uitgewer: Tafelberg Publishers Ltd Paperback / SagtebaBuy from Store 0 0
-
$25Dis ek, Anna: Die Volle Verhaal - Saarkie Stories’n Omnibus met Dis ek, Anna en Die staat teen Anna Bruwer in om met die film gebaseer op die boeke saam te val. Die omnibus bevat albei boeke. Also available in English - It’s me, Anna. ISBN: 9780795707490 Writer / Skrywer: Anchien Troskie as Elbie Lotter Publisher / Uitgewer: Kwela Books PaBuy from Store 0 0
-
$25Die Brug - Deon Lamprecht - Saarkie StoriesThys weet wat gebeur wanneer hy betrokke raak. Mense kry seer en gaan dood. Tydens ’n swaar reënbui stop Thys Krige by ’n Mini Cooper wat in ’n sloot water vasgeval het. Nandia beweer dat sy wegjaag van drie mans en vra Thys om‘’n belangrike dokument vir die ondersoekende joernalis Petro...Buy from Store 0 0
-
$20Never touch a Porcupine by Rosie Greening - Saarkie StoriesNever touch a porcupine. unless they're in this book! This funny, animal-themed counting book has incredible silicone touches throughout, perfect for little ones to explore. Children will love turning the page and watching one animal disappear each time. A fun addition to our bestselling Never ToBuy from Store 0 0
-
$20Never touch a Dinosaur by Rosie Greening - Saarkie StoriesJoin the playful dinosaurs in this exciting addition to our bestselling Never Touch series. The adorable mini format is perfect for on-the-go adventures. Use the handy strap and clip to attach to strollers, bags, and highchairs. The sturdy pages and bumpy silicone touches are sure to keep busy littl...Buy from Store 0 0
-
$20Never touch a Hungry Hippo by Rosie Greening - Saarkie StoriesYou must never touch a hungry hippo. except in this book! Children will love this addition to our bestselling range of Never Touch books. Inside, you'll discover a variety of big wild animals such as an elephant and an ostrich – but watch out, these animals are very hungry! Little ones will enjoyBuy from Store 0 0
-
$20Never touch a shark - Saarkie StoriesPerfect touch and feel silicon on every page. Never touch a shark, except for in this book! Age range 1-3y.Buy from Store 0 0
-
$20Never touch a Sleepy Lion by Rosie Greening - Saarkie StoriesNever feed a lion. unless it’s in this book! This interactive book has big open mouths with different shaped teeth, so children can poke their hands through to ‘feed’ the wild animals and touch the fun, bumpy silicone mouth at the back. A funny rhyme and sweet illustrations help to bring the b...Buy from Store 0 0
-
$20Never touch a Panda by Rosie Greening - Saarkie StoriesNever touch a panda. unless it’s in this book! This new addition to the 'Never Touch'. series features sporty animals, and is accompanied by a silly rhyme that is sure to make little ones laugh! Children will love the bumpy touches on every page, and Stuart Lynch’s funny illustrations are sureBuy from Store 0 0
-
$20Never touch a Spider by Rosie Greening - Saarkie StoriesYou must never touch a spider. unless it's in this book! This insect-themed touch-and-feel board book is great for children of all ages and fits perfectly into tiny hands. Kids will love reading the funny rhymes about bugs doing silly things. ISBN: 9781789478853 Rosie Greening, Stuart LyncBuy from Store 0 0
×